Susi: E major
Verse 1
E
A
Esus4
E
Ek het gedroom van 'n plek,
waar die son nooit gaan set.
B
F#m
Jy was daar in 'n tronk en ek moes jou kom red,
my baby.
A
Met als wat ek het, my baby.
Verse 2
in hierdie hel van 'n plek.
ek voel 'n mes teen my nek.
F#m
En my asem raak min, my baby.
A
Ek vra jou maak gou, my baby.
Verse 3
E
Ek het lief geword vir jou.
A
E
A
En in my hart, is daar 'n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
B
A
Ek sal jou trane wegvee.
E
Verse 4
Daar was te veel om te sê,
te veel wat jy nie wou weet.
B
Maar spyt kom altyd te laat,
ek sou jou nooit kon vergeet.
F#m
As ek alles kon terugdraai, baby.
E
A
Sou ek my wou terug waai, baby.
E
Tot hier by my, soos dit was,
Verse 5
waar ons 'n lewe kon bou.
B
Waar ek jou styf vas kon hou,
maar dis nou flenters en rou.
F#m
Op jou sal ek nooit kan opgee, baby.
A
Dit belowe ek jou, my baby.
Verse 6
Esus4
E
Toe stop my hart.
E
Ek het lief geword vir jou.
A
E
A
En in my hart, is daar 'n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
B
A
Ek sal jou trane wegvee.
B
A
Dit alles vir jou.
Verse 7
C#m
B
saam met jou,
A
B
Los ons al die seer agter ons, baby.
Verse 8
E
B
E
A
Toe stop my hart by jou.
E
Ek het lief geword vir jou.
A
E
A
En in my hart, is daar 'n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
B
A
Ek sal jou trane wegvee.
B
E
A
Dit alles vir jou.
B
E
Dit alles vir jou.
Nagustuhan mo ba ang kanta?
Kailangan mong para makapag-iwan ng rating.
TunerE A D G B E
Mga chordE A Esus4 B F#m...
Marami pang kanta mula kay Jay
Tumuklas ng chords para sa mas marami pang kantang matutugtog
Tumingin Pa
Sikat na chords sa buong mundo
Pinakatinutugtog na chords at tabs ng lahat ng user
Kamakailang idinagdag
Kamakailang idinagdag na chords at tabs