Susi: B major•
Intro 1
B
Verse 1
B
Ek onthou toe ek nog op die bodem was
Het geklim tot by die middel
E
En na jare se gesukkel bo gestaan
Met toue van jou woorde
B
F#
Het jy my opgetrek tot waar ek nou is
E
Waar ek nou hier langsaan jou is
Verse 2
B
Ek vertrou jou elke woord en ek kan glo in elke soort
E
B
en tiepe liefde wat jy altyd vir my gee
E
Ek aanvaar jou met jou foute
B
F#
Want jy aanvaar vir my net soos ek is
Verse 3
B
Ek vertrou dat jy my liefhet en ek hou dit in my
E
hart met al die an der dinge wat jy vir my sê
G#m
En laaste maar nie minste bly onthou
F#
B
Ek vertrou in jou
Verse 4
B
Kon nie vra vir iemand beter as vir jou
Ek het so baie keer verkeerdes liefgehad
E
maar dit het my gebring na jou
G#m
En ek kan nie my ander lewe eers onthou
E
B
F#
Maar elke dag raak selfs nog bietjie beter
E
Ek kan sien hoe vloei my beker
Verse 5
B
Ek vertrou jou elke woord en ek kan glo in elke
E
B
soort en tiepe liefde wat jy altyd vir my gee
E
Ek aanvaar jou met jou foute
B
F#
Want jy aanvaar vir my net soos ek is
Verse 6
B
Ek vertrou dat jy my liefhet en ek hou dit in my
E
hart met al die ander dinge wat jy vir my sê
G#m
En laaste maar nie minste bly onthou
F#
E
Ek vertrou in jou
F#
G#m
Verse 7
F#
F#
G#m
F#
Verse 8
B
Ek vertrou jou elke woord en ek kan glo in elke soort
E
B
en tiepe liefde wat jy altyd vir my gee
E
Ek aanvaar jou met jou foute
B
F#
Want jy aanvaar vir my net soos ek is
Verse 9
B
Ek vertrou dat jy my liefhet en ek hou dit in my
E
hart met al die ander dinge wat jy vir my sê
G#m
En laaste maar nie minste bly onthou
F#
B
Ek vertrou in jou
Outro 1
B
Nagustuhan mo ba ang kanta?
Kailangan mong para makapag-iwan ng rating.
TunerE A D G B E
Mga chordB E G#m F#
Marami pang kanta mula kay Andriëtte
Tumuklas ng chords para sa mas marami pang kantang matutugtog
Sikat na chords sa buong mundo
Pinakatinutugtog na chords at tabs ng lahat ng user
Kamakailang idinagdag
Kamakailang idinagdag na chords at tabs
