Susi: Bb major
Verse 1
(Jy's my somertreffer)
Jy is my somertreffer
Verse 2
Jy’s my somertreffer
G
Jy speel my hart se wysie
C
G
en jy’s die meisie
D
'n Liedjie wat my ore oor en oor wil luister
Verse 3
G
Jou hartklop is die dansbaan
vir 'n opwek stilstaan
D
As jy nie by my is nie is daar geen musiek nie
Verse 4
G
Die ritme in jou liefde hou
jou veilig in my arms
Jy’s vir my die somer en
by jou is alles warm
Verse 5
G
Jy is my somertreffer staan
maar op en sê vir
Almal jy is myne en
D
jou somersoene hou vir alytd
Verse 6
G
Jy is my somertreffer staan
maar op en sê vir
Almal dra die strale van die
somerson aan jou behoort
C
D
En dat ek en jy net hier wil bly
Jy is my somertreffer
Die somerliedjie en jou liefde
wil ek hê vir altyd
Verse 7
G
C
G
Jy draai my in die rondte
ek draai in die rondte
D
Nie almal kan die liedjie in jou liefde hoor nie
G
Ek wil jou nooit verloor nie (Ek
wil jou nooti verloor nie)
Verse 8
G
Jou hartklop is die dansbaan
vir 'n opwek stilstaan
D
As jy nie by my is nie is daar geen musiek nie
Verse 9
G
Die ritme in jou liefde hou
jou veilig in my arms
Jy’s vir my die somer en
by jou is alles warm
Verse 10
maar op en sê vir
Almal jy is myne en jou
Verse 11
G
Jy is my somertreffer staan
maar op en sê vir
Almal dra die strale van die
somerson aan jou behoort
C
D
En dat ek en jy net hier wil bly
Jy is my somertreffer
Die somerliedjie en jou liefde
Dsus4
D
G
wil ek hê vir altyd
Verse 12
G
C
Jy is my treffer jy's my somertreffer
ewig nommer een sal bly
C
Jy is my treffer jy's my somertreffer
Verse 13
G
Jy is my somertreffer staan
maar op en sê vor
Almal jy is myne en jou
Verse 14
G
Jy is my somertreffer staan
maar op en sê vir
Almal jy is myne en jou
Verse 15
G
Jy is my somertreffer staan
maar op en sê vir
Almal dra die strale van die
somerson aan jou behoort
C
D
En dat ek en jy net hier wil bly
Jy is my somertreffer
Die somerliedjie en jou liefde
Hê vir altyd
Nagustuhan mo ba ang kanta?
TunerE A D G B E
Mga chordG C D Dsus4
Marami pang kanta mula kay Kurt Darren
Tumuklas ng chords para sa mas marami pang kantang matutugtog
Tumingin Pa
Sikat na chords sa buong mundo
Pinakatinutugtog na chords at tabs ng lahat ng user
Kamakailang idinagdag
Kamakailang idinagdag na chords at tabs
