Susi: F# major
Verse 1
G
D
A
Dink jy aan my as jy so in die aande
G
ry verby daai plek waar ek en jy
D
A
D
Bm
Ons eerste dans gedans het?
G
D
A
Bm
Want ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe
G
Em
D
die Bloubergstrand se sonsak weer my oë laat traan
Verse 2
D
Ek skryf al weer 'n briefie
Ek stuur dit vir my liefie
G
Maar sy antwoord my nie terug nie
A
Is daar iets wat ek nie weet nie?
Verse 3
eers 'n SMS nie
Of poskaart in 'n bus nie
A
D
Is daar iets wat ek nie weet nie?
A
D
G
Hoop sy't nie van my vergeet nie
Verse 4
D
A
Dink jy aan my as jy so in die aande
Bm
G
ry verby daai plek waar ek en jy
D
A
Ons eerste dans gedans het?
G
D
A
Want ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die Blou
Bm
G
A
D
bergstrand se sonsak weer my oë laat traan
Verse 5
D
My epos permanent aan
Terroriseer die posman
A
Hardloop hy die naaste boom uit
Verse 6
sy in 'n oerwoud
Op see of dalk die Kongo
A
D
Hoekom sy nie vir my terug skryf
A
D
So môre koop ek maar a posduif
Verse 7
G
D
A
Dink jy aan my as jy so in die aande
Bm
G
ry verby daai plek waar ek en jy
D
A
Ons eerste dans gedans het?
G
D
A
Want ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die Blou
Bm
G
A
D
bergstrand se sonsak weer my oë laat traan
Verse 8
Dis as of jy lekker kry
Hoekom doen jy dit aan my?
Dis as of jy lekker kry
Hoekom doen jy dit aan my?
Dis as of jy lekker kry
Hoekom doen jy dit aan my?
D
A
Dink jy aan my as jy so
Verse 9
Em
G
verby daai plek waar ek en jy
D
A
Ons eerste dans gedans het?
G
D
A
Want ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die Blou
Bm
G
A
G
bergstrand se sonsak weer my oë laat traan
Verse 10
Bm
G
ry verby daai plek waar ek en jy
D
A
Ons eerste dans gedans het?
G
D
A
Want ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die Blou
Bm
G
A
D
bergstrand se sonsak weer my oë laat traan
Nagustuhan mo ba ang kanta?
TunerE A D G B E
Mga chordG D A Bm Em
Marami pang kanta mula kay Kurt Darren
Tumuklas ng chords para sa mas marami pang kantang matutugtog
Sikat na chords sa buong mundo
Pinakatinutugtog na chords at tabs ng lahat ng user
Kamakailang idinagdag
Kamakailang idinagdag na chords at tabs
