Susi: A major
Intro 1
G
F
G
F
G
F
G
F
Verse 1
G
Bm
Ri vier, o rivier,
G
C
D
jy's die diepste woord wat ek ken
G
Bm
Op jou kon ek vaar na die see en na haar
D
G
te wen maar woestyn
Bm
C
Is die woord waardeur jy moet reis
G
F
Verse 2
G
F
G
Laasnag het ek in Pretoria geslaap in die
F
G
verkeerde stad by die verkeerde vrou
F
Wat nou gemaak het dat ek reis na jou toe
G
F
in die Kaap met my hoed in my hand
G
F
Deur die mees vreesaanjaende land,
G
F
o my liefling kan jy my hoor daar waar al jy slaap
Verse 3
G
Bm
Rivier, o rivier,
C
D
jy's die diepste woord wat ek ken
G
Bm
Op jou kon ek vaar na die see en na haar
C
In die hoop om haar hart te
D
G
wen maar woestyn
Bm
C
Is die woord waardeur jy moet reis
G
F
Verse 4
G
F
G
Laasnag het ek in Bloemfontein geslaap
F
was bly ek kon in eendag so ver kom
G
F
Was bly daar is nog blomme wat hikers optel
G
F
is bly die liefde gaan my nie verby
G
F
Was bly dis nog net 1000km
G
F
vanaf jou arms in die Kaap
Verse 5
Bm
C
D
jy's die diepste woord wat ek ken
G
Bm
Op jou kon ek vaar na die see en na haar
C
In die hoop om haar hart te
D
G
wen maar woestyn
Bm
C
Is die woord waardeur jy moet reis
G
Verse 6
F
G
F
G
Laasnag het ek in Colesberg geslaap
F
oorkant daai garage waar die prostitute
G
F
En waar die lorries bring omdraai
F
Ek het deur die lang nag sommiges gesien
G
F
huil ek het enkeles gehoor sing
G
Miskien oor die mixed feelings wat om,
Verse 7
G
Bm
Rivier, o rivier,
C
D
jy's die diepste woord wat ek ken
G
Bm
Op jou kon ek vaar na die see en na haar
D
G
te wen maar woestyn
Bm
C
Is die woord waardeur jy moet reis
G
Verse 8
F
G
F
Laasnag het ek in Beaufort-Wes geslaap
F
G
F
Wou jou bel wou jou vertel ek is droomloos
G
F
vuisloos lewensmoeg en het genoeg gehad
G
F
En wil vir ewig in jou arms kom slaap en dis
G
F
nog net 500km vanaf die Kaap
Verse 9
G
Bm
Rivier, o rivier,
C
D
jy's die diepste woord wat ek ken
G
Bm
Op jou kon ek vaar na die see en na haar
D
G
te wen maar woestyn
Bm
C
Is die woord waardeur jy moet reis
G
F
Verse 10
G
F
G
Laasnag het ek in Beaufort-Wes geslaap (Laasnag
F
het ek in Be aufort-Wes geslaap)
G
F
G
Laasnag het ek in Be aufort-Wes geslaap (Laasnag
F
het ek in Beaufort-Wes geslaap)
G
F
G
Laasnag het ek in Beaufort-Wes geslaap (Laasnag
F
het ek in Beaufort-Wes geslaap)
G
F
G
Laasnag het ek in Be aufort-Wes geslaap
F
(Laasnag het ek in Beaufort-Wes geslaap)
G
F
G
Laasnag het ek in Beaufort-Wes geslaap (Laasnag
F
G
het ek in Beaufort-Wes geslaap)
Laasnag het ek in Beaufort-Wes geslaap
Nagustuhan mo ba ang kanta?
TunerE A D G B E
Mga chordG F Bm C D
Marami pang kanta mula kay Gert Vlok Nel
Tumuklas ng chords para sa mas marami pang kantang matutugtog
Mga kaugnay na kanta
Tumuklas ng chords para sa mas marami pang kantang matutugtog
Sikat na chords sa buong mundo
Pinakatinutugtog na chords at tabs ng lahat ng user
Kamakailang idinagdag
Kamakailang idinagdag na chords at tabs
