Susi: G major
Intro 1
G
Am
D
G
Verse 1
G
Ek sien 'n ster, dit is so ver
Am
Nooit sal ek ooit daaraan kan raak nie
Dit is so hoog die Hemel sit bo
D
G
Ek sal dit nooit tot daar kan maak nie
Verse 2
G
Ek moet probeer nog net een keer
Am
Dan sal ek eers vir seker weet
C
Of ek tot hoog daarbo kan kom
G
En dan verby tot by die son
Am
D
Waar ek elke dag tot laat in die nag
Verse 3
C
F
Ek reik na die sterre niks is
C
G
ooit vir my te ver nie
G
C
ook op vlerke swewe
Iets om na te strewe want
Dm
G
Ek wil aan jou vertel
Dm
G
Maar ek dink tog jy weet dit wel
D
G
Verse 4
'n Arend se vlug hoog in die lug
Am
Niemand kom by waar hy gaan sit nie
Hy is nie bang want niks
kan hom vang
D
G
Niks kan tog beter as dit wees nie
Verse 5
G
Nou dat ek weet sal ek nooit vergeet
Am
Dat ek moet lewe en laat lewe
C
Dat liefde nooit weer sal vergaan
G
Dat dit vir ewig sal bestaan
Am
D
Dat dit van my 'n deel sal kan bly
Verse 6
C
F
Ek reik na die sterre niks is
C
G
ooit vir my te ver nie
G
C
ook op vlerke swewe
Iets om na te strewe want
G
Dm
G
maar ek dink tog jy weet dit wel
C
Csus4
Jy is my lewe
Verse 7
C
G
ooit vir my te ver nie
G
C
ook op vlerke swewe
Iets om na te strewe want
Dm
G
Ek wil aan jou vertel,
Dm
G
maar ek dink tog jy weet dit wel
Nagustuhan mo ba ang kanta?
TunerE A D G B E
Mga chordG Am D C F...
Marami pang kanta mula kay Bles Bridges
Tumuklas ng chords para sa mas marami pang kantang matutugtog
Mga kaugnay na kanta
Tumuklas ng chords para sa mas marami pang kantang matutugtog
Sikat na chords sa buong mundo
Pinakatinutugtog na chords at tabs ng lahat ng user
Kamakailang idinagdag
Kamakailang idinagdag na chords at tabs
