Susi: Bb major
Verse 1
G
Jy lyk tog so selfversekerd
B
Em
Met die wêreld aan jou voete
A
C
Voel jy soos 'n reus bly die lewe 'n fees
Verse 2
G
Dit lyk of jy dans as jy loop
B
Em
Ek kon dit nooit verstaan nie
D
Bm
D
toe hoor ek jou sê
Verse 3
G
Am
My Pa is die Koning van die Heelal jy weet
D
G
En kom wat wil ek sal dit nooit vergeet nie
Em
Am
Die wind kan waai die berge kan val
D
Hy't gesê Hy voorsien en Hy sal
Verse 4
G
Ek's die Koning se kind dit
Em
Am
Vir niks is ek bang nie dit sê ek jou nou
D
G
My Pa is die Koning onthou
Verse 5
G
Maar ek's net 'n gewone vrou
B
Em
Dit klink so onregverdig
C
D
wie jy Pa kan sê
Verse 6
G
Hoe kan jy tog so gou vergeet?
B
Em
Ons is mede erfgename
A
D
Bm
D
En toe ek my kon kry toe sê jy vir my
Verse 7
G
Am
Jou Pa is die Koning van Heelal jy weet
Em
Am
Die wind kan waai die berge kan val
D
G
D
Hy't gesê Hy voorsien en Hy sal
Verse 8
Em
Am
Vir niks is jy bang nie al wat sê ek nou
D
G
E
A
Bm
E
A
Jou Pa is die Ko ning onthou
Verse 9
F#m
Bm
E
A
My Pa is die Koning
E
A
En kom wat wil ek sal dit nooit vergeet nie
F#m
Bm
Die wind kan waai die berge kan val
E
A
E
Hy't gesê Hy voorsien en Hy sal
Verse 10
A
Ek's die Ko ning se kind dit
F#m
Bm
Vir niks is ek bang nie dit sê ek jou nou
E
A
My Pa is die Koning onthou
E
A
My Pa is die Koning onthou
Nagustuhan mo ba ang kanta?
5.0 (1)
TunerE A D G B E
Mga chordG D B Em A...
Marami pang kanta mula kay Juanita du Plessis
Tumuklas ng chords para sa mas marami pang kantang matutugtog
Tumingin Pa
Sikat na chords sa buong mundo
Pinakatinutugtog na chords at tabs ng lahat ng user
Kamakailang idinagdag
Kamakailang idinagdag na chords at tabs
