Susi: D major
Verse 1
D
A
D
A
My kinderjare was ‘n tyd vir kattekwaad,
D
A
vir lekker speel en lekker lag
Die tyd was kalm, rook my eerste,
Trekker ry, skuurdans vry,
A
blik bekker met mos beskuit in ‘n blik in Ouma se kombuis
En sommer met die bure sorg
Verse 2
D
A
D
Onthou jy nog toe kinders
Onthou jy nog die tandmuis
A
D
G
Onthou jy nog vir Kippie en Kandas?
A
D
van rondrol in die gras
Verse 3
D
A
D
A
Ons helde was die Be atles, El vis,
D
A
Frank Sinatra en ook Gé en Bles
Rugby helde was nog Craven,
D
Mannetjies Roux en ook die res
En die fotos teen die mure spreek van glorie,
A
D
A
roem en rykdom in ons land en sy verlede
En die dae van Springbok Radio is
Verse 4
nog van die
Eb
Onthou jy nog van die harlekyn se lag?
Bb
Eb
Onthou jy nog van die
Eb
Bb
Die dae van Anton Goosen en
Verse 5
Eb
Onthou jy nog Langenhoven
Onthou jy nog Piet Retief
Bb
Eb
Onthou jy nog vir Oom
Eb
En die boere roep na De La Rey
Bb
Eb
om weer ‘n la ër te trek
Verse 6
Eb
Onthou jy nog Langenhoven
Onthou jy nog Piet Retief
Bb
Eb
Ab
Onthou jy nog vir Oom PW en de Klerk?
Eb
En die boere roep na De La Rey
Bb
Eb
B
om weer ‘n laër te trek
Verse 7
E
Laat ons dans la la la la la la la
B
E
A
Laat ons lag la la la la la la la
Am
E
B
Dit was ons kinderjare vol
Verse 8
E
B
sing la la la la la la
E
Laat ons dans la la la la la la la
B
E
A
Laat ons lag la la la la la la la
Am
E
Dit was ons kinderjare vol
B
E
van vreugde en van pret
A
E
Dit was ons kinderjare vol
B
E
van vreugde en van pret
Nagustuhan mo ba ang kanta?
TunerE A D G B E
Mga chordD A G Eb Bb...
Marami pang kanta mula kay Tobi Jooste
Tumuklas ng chords para sa mas marami pang kantang matutugtog
Sikat na chords sa buong mundo
Pinakatinutugtog na chords at tabs ng lahat ng user
Kamakailang idinagdag
Kamakailang idinagdag na chords at tabs
