Susi: G major
Intro 1
G
C
G
C
G
C
G
C
D
Verse 1
dat eeue terug soos die profete sê
C
In Betlehem 'n Kind sou kom
G
D
G
wat in 'n krip sou lê
Verse 2
C
En wie sou kon dink dat hierdie Kind,
D
G
Maria en Josef se seun
C
Die sonde van hierdie wêreld
D
G
Op Homself sou neem
Verse 3
G
C
D
En wie sou kon glo dat hierdie Kind wat lag,
C
Vir al Sy maatjies in die buurt
D
G
en vir ons die lig sou bring
Verse 4
G
wie sou kon droom dat hierdie
C
D
G
Kind die wonder laat gebeur
Dat dooies opstaan en dowes
C
D
G
hoor en sondaars hul bekeer
Verse 5
G
C
En wie sou kon raai dat hierdie Kind
D
G
vir 'n wêreld se pyn en nood
C
As Verlosser aan 'n kruis sou sterf
D
G
C
D
en opstaan uit die dood
Verse 6
C
G
C
Bm
En o ek weet, ek weet dit gewis,
G
Am
A
Asus4
A
E
C
D
G
dat hierdie Kind die Redder is
C
G
C
Bm
En o ek glo, ek glo dit gewis,
Am
Asus4
A
C
D
G
dat hierdie Kind ons hoop en redding is
Verse 7
Am
A
D
Soos die jare kom en gaan
D
Soek die mense steeds na lig,
Verse 8
A
D
Volke veg teen volke
D
Wit teen swart, en swart teen wit,
Verse 9
A
D
En soveel mense wêreldwyd leef
E
A
steeds in hongersnood
En atoombomme, en VIGS,
D
E
A
en aborsies maak miljoene mense dood
Verse 10
A
D
En die dwaasheid van die mensheid
A
D
A
word die wysheid van die uur
A
E
A
Vernietig die natuur
Verse 11
A
D
midde van al hierdie chaos
E
A
Wat ons glad nie meer kan keer
Esus4
E
A
D
E
Hierdie Kind kom weer
Verse 12
D
A
D
A
En o ek weet, ek weet dit gewis,
Bm
B
D
E
A
dat hierdie Kind die Redder is
D
A
D
A
En o ek glo, ek glo dit gewis,
Bm
B
D
E
A
dat hierdie Kind ons hoop en redding is
Verse 13
A
Wie sou kon dink dat hierdie Kind
D
A
weer eendag terug sou keer
Om as Regter te kom oordeel
A
D
Verse 14
A
D
A
O ek weet, ek weet dit gewis,
B
F#m
E
A
dat hierdie Kind die Red der is
D
A
D
A
O ek glo, ek glo dit gewis,
B
D
E
dat hierdie Kind ons hoop en redding is (O ek glo)
Outro 1
A
Nagustuhan mo ba ang kanta?
TunerE A D G B E
Mga chordG C D Bm Am...
Marami pang kanta mula kay Romanz
Tumuklas ng chords para sa mas marami pang kantang matutugtog
Tumingin Pa
Sikat na chords sa buong mundo
Pinakatinutugtog na chords at tabs ng lahat ng user
Kamakailang idinagdag
Kamakailang idinagdag na chords at tabs
