Susi: C major•
Verse 1
C
Die son het die maan so lief dat hy
homself elke aand verdrink
En in die water weg sink om
C
En ek het vir jou so lief dat
ek elke ding wat ek het
Elke liewe aand gebed en
F
Am
G
Vir jou gee want ek weet daar’s net een
Verse 2
C
Ons is sterker as ń duisend
meter waterval
in hierdie wêreld sal
Em
F
Ons altyd staan en nog
iets wat ek nou vir jou wil sê
Am
G
Is al mal will graag hê wat ons twee het
Verse 3
C
Ons strek wyer as die stille
oseaan se seë
van die Suidpool
C
F
Langer as die Nyl Rivier net jy en ek
G
C
Ja al mal wil graag hê wat ons twee het
Verse 4
C
Die maan het die son so lief dat sy
F
C
haarself weg laat verdwyn
F
C
Sodat sy strale deur skyn
C
En ons het mekaar so lief dat
F
C
ons alles deel met me kaar
F
C
En ons weet dit is waar
F
Am
G
Vir jou gee want ek weet daar’s net een
Verse 5
C
Ons is sterker as 'n duisend
meter waterval
in hierdie wêreld sal
Em
F
Ons altyd staan en nog
iets wat ek nou vir jou wil sê
Am
G
Is al mal will graag hê wat ons twee het
Verse 6
C
Ons strek wyer as die stille
oseaan se seë
van die Suidpool
C
F
Langer as die Nyl Rivier net jy en ek
G
C
Ja al mal wil graag hê wat ons twee het
Verse 7
F
G
te gestiltes
Dm
Bly saam tot ons aand is
my klagte my voute
G
F
Dit wel sê het jy lief
Verse 8
C
Ons is sterker as ń duisend
meter waterval
in hierdie wêreld sal
iets wat ek nou vir jou wil sê
Am
G
Is al mal will graag hê wat ons twee het
Verse 9
C
Ons strek wyer as die stille
oseaan se seë
van die Suidpool
C
F
Langer as die Nyl Rivier net jy en ek
G
Am
Ja al mal wil graag hê wat ons twee
G
C
F
het (Wat ons twee het)
G
C
Ja almal wil graag hê wat ons twee het
Nagustuhan mo ba ang kanta?
Kailangan mong para makapag-iwan ng rating.
TunerE A D G B E
Mga chordC G F Am Em...
Marami pang kanta mula kay Arno Jordaan
Tumuklas ng chords para sa mas marami pang kantang matutugtog
Sikat na chords sa buong mundo
Pinakatinutugtog na chords at tabs ng lahat ng user
Kamakailang idinagdag
Kamakailang idinagdag na chords at tabs
