Susi: F major•
Verse 1
F
So streng bring jy die goeie tyding
Dit wat geen woorde kan verduidelik
Bb
Dit wys hoe goed jou hart vir my is
F
Dat dit net jy is wie ek wil hê
C
Verse 2
F
Die son die maan die hele aarde
Dit het nie eers dieselfde waarde
Bb
Nie eers die musikant se snare
van jou
C
Csus4
C
Verse 3
F
Jy vat my hoër vat my op na
F
Bb
Met jou vlerke
C
En dan sit jy my weer op die
hoogste punt neer
Bb
C
Ek’s nie bang nie want jy’s aan my sy
Verse 4
F
Jy vat my hoër vat my op na
F
Bb
Met jou vlerke
C
En dan sit jy my weer op die
hoogste punt neer
Bb
Ek’s nie bang nie want jy staan
C
F
vir ewig aan my sy
Verse 5
F
Die oseaan se grootste diepte
Nie groot genoeg vir al my liefde
Bb
En niks sal dit ooit kan vernietig
dit aan jou
C
Csus4
C
Verse 6
F
Jy vat my hoër vat my op na
F
Bb
Met jou vlerke
C
En dan sit jy my weer op die
hoogste punt neer
Bb
C
Ek’s nie bang nie want jy’s aan my sy
Verse 7
F
Jy vat my hoër vat my op na die
Met jou vlerke
C
En dan sit jy my weer op die
hoogste punt neer
Bb
Ek’s nie bang nie want jy
C
F
C
staan vir ewig aan my sy
F
Verse 8
Bb
En ek wil nêrens anders wees
F
C
Ja al jou woorde wil ek eerste hoor
Bb
Sal jy jou arms om my vou
F
En my altyd by jou hou ek wil nog hoër
C
Csus4
C
gaan saam met jou
Verse 9
F
Jy vat my hoër vat my op na
Met jou vlerke
C
Dm
C
En dan sit jy my weer op die
hoogste punt neer
Bb
C
Ek’s nie bang nie want jy’s aan my sy
Verse 10
F
Jy vat my hoër vat my op na
F
Bb
Met jou vlerke
C
En dan sit jy my weer op die
hoogste punt neer
Bb
Ek’s nie bang nie want jy
C
F
C
F
staan vir ewig aan my sy
Aan my sy
Nagustuhan mo ba ang kanta?
Kailangan mong para makapag-iwan ng rating.
TunerE A D G B E
Mga chordF Bb C Csus4 Dm
Marami pang kanta mula kay Andriette
Tumuklas ng chords para sa mas marami pang kantang matutugtog
Sikat na chords sa buong mundo
Pinakatinutugtog na chords at tabs ng lahat ng user
Kamakailang idinagdag
Kamakailang idinagdag na chords at tabs
