Susi: A major•
Intro 1
A
Asus4
G
D
G
Asus4
D
A
Verse 1
A
op 'n hoek in 'n kroeg in De Aar
Asus4
A
Am
Hy tokkel vir kontant op 'n ou kitaar
A
G
D
G
D
Hy sê dertien doppe sal hom deur kan dra
A
Sy oë sê my anders sy oë sê hy's klaar
Verse 2
A
Ek sê hom ek is Jan hy vra waarvandaan
Hoe voel dit om so naby
aan 'n loser te staan
G
D
Hy sê die bier is op my die joke is op hom
Verse 3
John Deer Hilux song
Government en sê so long
D
Hy vat jou vrou en jou kinders
en hy vat jou hond
Am
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan
Verse 4
alles op die plaas
en hy eis ook die grond
en die kos uit jou mond
D
Hy vat die skoene aan jou voete
en die taal op jou tong
Am
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan
Verse 5
Am
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan
Verse 6
oom jy weet nou
ek's 'n Government man
En alles wat ek maak sal vir
die Government gaan
G
D
My oupa was 'n Strydom
en 'n Hertzog man
A
My ma was 'n Smits maar 'n nooi Malan
Verse 7
A
Jy sien die enigste sonde is die tyd my pel
Die tyd en die plek en die kleur van my vel
G
D
My voorvader's spoor
G
D
was 'n leidingsweg
A
Maar kak en betaal is my geboorte reg
Verse 8
John Deer Hilux song
Government en sê so long
D
Hy vat jou vrou en jou kinders
en hy vat jou hond
Am
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan
Verse 9
alles op die plaas
en hy eis ook die grond
en die kos uit jou mond
D
Hy vat die skoene aan jou voete
en die taal op jou tong
Am
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan
Verse 10
mielie boer,
John Deer Hilux song
Government en sê so long
D
Hy vat jou vrou en jou kinders
en hy vat jou hond
Am
A
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan
Verse 11
A
Hy vat alles op die plaas en
hy eis ook die grond
en die kos uit jou mond
D
Hy vat die skoene aan jou voete
en die taal op jou tong
Am
A
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan
Verse 12
A
G
(Sê my oom Jan hoe
D
A
sal ek bly staan)
Verse 13
A
G
C
(Sê
G
Am
D
my oom Jan
Verse 14
John Deer Hilux song
Asus4
Ek gee jou wins vir die
D
Hy vat jou vrou en jou kinders
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan
Verse 15
A
Hy vat alles op die plaas en
hy eis ook die grond
G
A
Hy vat jou oupa se stories
D
Hy vat die skoene aan jou voete
en die taal op jou tong
Am
A
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan
Verse 16
A
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan
Nagustuhan mo ba ang kanta?
Kailangan mong para makapag-iwan ng rating.
TunerE A D G B E
Mga chordA Asus4 G D Am...
Marami pang kanta mula kay Steve Hofmeyr
Tumuklas ng chords para sa mas marami pang kantang matutugtog
Sikat na chords sa buong mundo
Pinakatinutugtog na chords at tabs ng lahat ng user
Kamakailang idinagdag
Kamakailang idinagdag na chords at tabs
